top of page
Smokey Blossom

K R U M M E LS

Jou daaglikse woord van wysheid uit die Bybel, bemoediging vir jou lewenspad met Jesus.

12.10.24

​​​​

​​

​

GROEI IN GOEIE GROND

​

Markus 4:1–20

 

“Dié wat op die goeie grond gesaai is, is hulle wat die woord hoor en dit aanneem en vrugte dra, dertig- en sestig- en honderdvoudig” (vers 20).

​

Coram Deo Lewe voor die aangesig van God

​

 

Die Woord van God sal nie wortel skiet in diegene wie se harte teen die Here verhard is nie. Daarom moet ons bid dat God ons harte sag en gereed sal hou om Sy waarheid te ontvang en daarvolgens vrugte te dra. Kom ons bid ook vir ons vriende en familie sodat hulle God se Woord met geloof sal hoor en daarin sal volhard.

​

Lees die Studie

​

Vir verdere studie
Psalm 95

Spreuke 28:14

Matteus 13:1–23

2 Korintiërs 3

​

bottom of page